Testimonials

El and Warren Tomson:
From our very first meeting we felt at ease and comfortable around Jaco and Stefnie, which was important to me as I'm no fan of having my picture taken. They managed to capture our most special moments with the Engagement shoot and more importantly on our Wedding day. They were cool, calm and in complete control of what needed to happen to capture the most special memories. We could not have asked for a more competent and professional team and they are just a wonderful couple and super awesome people. Thank you for giving us one of our most treasured posessions, our wedding album!!


Louise Swart:
Jaco and Stefnie have captured so many special moments in our lives over the last seven years. Jaco has a special gift for making anyone feel and look relaxed and natural. Stefnie has such an artistic flair. Thank you for being there with us and for encapsulating those moments so beautifully!


JP and E-Louise van der Merwe:
Being a photographer myself we were quite peculiar when it came to choosing a photographer for our maternity shoot...
What a pleasant and professional experience... Jaco and Stefnie are the most relaxed and comfortable people we have ever met and the quality of the final product was an absolute perfect conclusion to a great photographic experience...
We can definitely recommend JVZ Photography for any occasion...


Iloné van Zyl:
My verlowing fotosessie was behoorlik 'n dag vir die boeke gewees ten spuite van die wind wat ons probeer onderkry het, dan praat ek nie eers van ons groot dag nie!!! Ek is glad nie spuit dat ons vir Jaco en Stefnie gebruik het nie. Hulle het seker gemaak hul kry vir ons al die mooi omblike in om vir altyd te kan onthou. Ek is nie een vir foto's nie, maar hul het mens so gemaklik laat voel en sommer fotogenies laat lyk. Ek sal hul enige tyd weer gebruik hetsy wat die geleentheid ook al is.


Lorinda van Zyl:
Heerlike gemaklike fotosessies is gewaarborg! Dankie baie vir ons amazing fotos! Daar is geen oomblik wat mens ongemaklik voel waar Jaco & Stefnie agter die kamara se lens staan nie, waar Jaco jou met grappies laat glimlag en lag is Stefnie daar om die skaam oomblike op te helder.. Dankie vir ons pragtige fotos al was ons as paartjie nie van die vrolikste om af te neem nie, was ons fotos steeds pragtig!


Claire van der Merwe:
I have never been fond of photos of myself and would shy away from a camera. Jaco and Stefnie understand this and listen and enable you to stand and behave in a very natural manner and get amazing photos. Each shot makes you smile as you cannot believe the picture is really of you. They are the most sincere people and enjoy each moment of taking a photo of others. The hard work they invest to give you the most amazing photos is incredible. I would Strongly suggest doing a engagement shoot as well as a wedding shoot as knowing them is incredible. The Engagement shoot guest book they created was a master piece and unique for our guest to sign in and give us advise on our Marriage. Our Wedding album breath taking. I try and invent opportunities just to have them take some more amazing memories for me. Their camera lens captures the most amazing memories BECAUSE it really comes from their hearts.


Leisha:
Kyk, ek is nie die maklikste persoon as dit kom by foto's nie, maar gelukkig vir my het Jaco en Stefnie dit nie as 'n probleem gesien nie! Met al my storietjies en vereistes het hulle dit nogsteeds reggekry om pragtige foto's van ons groot dag te kry, ek sal hulle beslis gebruik vir enige toekomstige groot geleenthede.


Carline Bredenkamp:
Choosing a photographer for your wedding is probably one of the most important (and daunting) decision you'll make regarding your big day. For us,choosing JVZ was easy and the best choice we could've made. From the very first shot on our engagement shoot they made us feel comfortable. They actually listened to what we wanted (and more importantly,what we didn't want) and went to great lengths to make the memories of our special day last a lifetime.


Tersia Stoltz:
Wat n wonderlike ondervindig was die "photoshoot". Ons het die vreeslik geniet. Jaco en Stefnie is baie profesioneel en het ons baie op ons gemak laat voel. Hul het ekstra moeite gedoen met ons gesin en ek is baie beindruk met die mooi fotos wat ek ontvang het. Dankie julle.


Chantell Erasmus:
Daar is bitter baie fotograwe daar buite maar ek het nog nie die kwaliteit fotos gesien by enige ander fotograwe soos die van Jaco en Stefnie...Hulle vang elke spesiale oomblik op film vas en is werklik 2 baie spesiale menseOns het ons verlowing fotos en trou fotos by hulle laat doen en elke keer was dit n belewenis en baie spesiaalOns kan hulle met oorgawe aanbeveel...




Submit your testimonial


Your Testimonial:

Your name:

Your email address: